Zanda het 'n manier om haar vars uitkyk op so 'n manier met jou te deel dat mens nie bang is om nuwe dinge te probeer nie.
Deon Meiring
Singer
Ek leer so baie by Zanda en sien uit om n lang en vrugtevolle pad saam haar te stap.
Jauni M
Singer
Haar hulp en opleiding het my soveel geleer en ek gebruik dit wat sy my geleer het, tot vandag toe nog.
Saarkie
Band
Ek het Zanda ontmoet toe ek n paar opnames by Manley Studios gedoen het. Ek het n idee gehaad vir n nuwe song maar het geglo my " writers block" hou my terug. Zanda het dadelik aangebied om my te help met die skryf proses en vandag het ons n awesome song wat op die radio en televisie speel. Ek het baie deur Zanda geleer en sien uit om verder aan nuwe materiaal saam met haar te werk.
Wikus Botma
Singer
Liedjies-skryf saam met Zanda neem jou op n musikale reis waar jy jou talent herontdek en sien wat die potensiaal van jou eie musiek en komposisies is.
Izaan
Band